More
    Home Afrikaans Gedagtes uit die stoepkombuis

    Gedagtes uit die stoepkombuis

    Zane Beswick is ‘n sjef en boer en digter. Hy is die eienaar van die Schwarma Shack op Robertson en het uitgebreide werksondervindig, onder meer in die Hotel Camelot in Afghanistan. Zane beskryf homself as volg: “Ek behoort nêrens en ek behoort orals. Ek leef vir die oomblik en ek leef vir die ewigheid.”

    Zane Beswick. Foto: Verskaf

    Die Grendelstaat-Ontvlugters

    Ons is op ‘n oorvol bus in Botswana wat passasiers op ‘n verlate pad net los.
    En toe gaan sit ons saam met Dawid by ‘n spruit en ‘n tafel vol kos.
    Ons is besig in ‘n stad in die Ooste om by ‘n mark pryse te beredeneer –
    Die wind waai die blare heen en weer.
    Ons is saam met my suster op ‘n bus in Namibië – en jy styf aan my sy –
    Die koue wind wat deur ons klere sny.
    Ons is saam in Malawi om ‘n somersdonderstorm te ondervind –
    Op die straat in die koue loop ‘n bemaskerde weerlose kind.
    Ons is in Sarajevo – 1914, met die bekende moord –
    Herfs in die Wynland is maar eie in sy soort :
    Ek en my vrou hier op die stoep –
    Watter herinnering sal ons weer roep…
    Met ‘n warm koppie koffie en die hond inkluis
    begin ons vandag nog ‘n interessante reis.

    Latest

    Hemingways Bookshop’s new chapter

    Hemingways Bookshop in Hermanus is celebrating its 25th anniversary this month. And it is doing so in the style that people have become accustomed to.

    If you’re a Braai Boet, head over here

    If you love a braai you'll probably enjoy the various braai threads on our Forum. The Faniebraai braai thread has a story to it. It's named after the late and much missed Faniebraai, who has been described by one of our Forum members as "larger than life.

    The grandeur of simple things

    Bredasdorp artist Weyers du Toit's paintings of humble objects take them to another level.

    Ek ruik ‘n rot

    Daar is 'n geheimsinnige indringer in haar hoenderhok, skryf Lise Beswick. Sy't 'n foto van die tonnel in die grond geneem. Is dit 'n vriend of vyand? Sy wens sy't 'n hoender- tolk sodat sy kan verstaan wat haar hoenders sê oor die wese.

    Water of Vodka…

    Was daar water of wodka in die ketel? Vind uit in hierdie heerlike storie deur die digter-sjef Zane Beswick.

    Clare Menck’s lyrical evocation of childhood

    Lockdown has not killed the arts. Well-known artist Clare Menck had proof of that when her art works sold briskly at a group exhibition in Rosebank, Cape Town, this weekend. The exhibition can still be viewed by private appointment.

    Bring on the magic potion! We’re gatvol of the virus!

    Lockdown diaries: Where is Getafix the druid when one needs him?

    Tippie Enslin se gebakte pere met heuning en balsamic

    Winter inspirasie: Tippie Enslin se gebakte pere is mooi genoeg om te skilder, en lekker daarby.
    NEWSLETTER

    SIGN UP

    Do you want to get the latest news from The Grotto? Enter your email address and click subscribe.