More
    Home Afrikaans Ek Moet Bieg

    Ek Moet Bieg

    Lipstiek en sproei

    Mens kry goeie niese en slegte niese. Die skrywer Lise Beswick nies soos 'n kampioen. Sy doen dit uitbundig en luidkeels, sodat...

    Die swerm voëls

    In hierdie aangrypende rubriek dink woordvrou Lise Beswick na oor lockdown. Oor die pyn, maar ook oor hoe dit ons laat bid-praat-glo-vra-wonder,...

    Goeie onderskeidingsvermoë kom ná ondervinding

    Toe die skrywer Lise Beswick saam met vier ander vroue die Boesmanskloof staproete gedoen het, het sy nie geweet waarvoor sy haar...

    Die boek in die kas

    Mense wat wat op skool Afrikaans kon neem by Lise Beswick vertel dat sy hulle geïnspireer het om te skryf. Dieselfde inspirasie...

    Dinge hou nie

    Freedom Day in Lockdown klink soos 'n fliek waarin Jean Claude van Damme sal speel, skryf die gewilde rubriekskrywer Lise Beswick. "In...

    Kunssinnige kinders

    Wat maak mens as die nuutste tennisrakette in jou huis so oud is dat Sem, Gam en Jafet daarmee kon geoefen het,...

    Detail

    "Ek kyk nou die dag na 'n mot op die vensterbank," skryf Lise Beswick in hierdie poëtiese rubriek waarin sy die klein...

    Skoonma’s

    In hierdie poëtiese vertelling onthou Lise Beswick die dag toe haar skoonma 'n graf gewas het. Dit was die graf van haar...

    Die limit

    In hierdie aangrypende essay besweer storieverteller Lise Beswick die coronavirus-blues. Sy doen dit met ongewone wapens: Muti-koffie en Toortee. Sy maak...

    ‘n Mens moet ‘n boom in jou lewe hê

    Woordvrou Lise Beswick besing die Makedamia boom in haar tuin. Dis 'n boom wat straatmense uitnooi om vroegoggend neute te kom versamel,...

    Kabels, krummels en oop toiletklappe

    Haar man is so mooi soos 'n Griekse god, skryf Lise Beswick. Sy besing sy pluspunte. Sy sonbruin vel en...

    Die leë houer-sindroom

    Deur Lise Beswick.Die skrywer is ‘n storieverteller en oud-onderwyser van Bredasdorp. Sy hou van skryf, spit en lekker soen. Verder hou sy...

    Latest

    Medical aid: Eish!

    Medical aids. Don't talk to her about them! So complains a reader of The Grotto, who is battling her medical aid at this very moment.

    Poem

    Mia Valodia Wessels van Zijl invariably transports readers to a more poetic reality.

    Kaiings in Kaboel

    Die digter-sjef Zane Beswick het 'n heerlike artikel geskryf oor die Kaboem-maaltyd wat hy in Kaboel, die hoofstad van Afghanistan, moes maak.

    Errieda du Toit se knievrye witbrood in ‘n gietysterpan

    Errieda du Toit‘n Brood en ‘n baie spesiale bord.Die herdenkingsbord het ek in 1998 vir my Ma...

    Taal lawwigheid: Snuf in die neus kry

    Dis glo reg om te sê "Die snuf in die neus kry" eerder as "snuf in die neus kry." Ek sou verskil daarmee. Ek los altyd 'die' uit en dink dit klink beter so vir my.

    Gerook, gedrink, gerangskik

    In hierdie liriese essay skryf Lise Beswick oor 'n boom wat so groot is dat jy hom van die maan kan sien en blare wat kraak soos pakkies chips as jy oor hulle loop.
    NEWSLETTER

    SIGN UP

    Do you want to get the latest news from The Grotto? Enter your email address and click subscribe.