More
    Home Afrikaans

    Afrikaans

    Die grond is brak

    Die digter-sjef Zane Beswick skryf hier oor een van sy groot liefdes. Sy plaas. Beswick se gedig beeld 'n gemengde bredie uit: viooltjies, gemsbokke, soutwater en gelatenheid.

    Errieda du Toit se knievrye witbrood in ‘n gietysterpan

    Errieda du Toit‘n Brood en ‘n baie spesiale bord.Die herdenkingsbord het ek in 1998 vir my Ma...

    Bubbles en belle betower

    Daar is iets magies omtrent rondinge. Maak nie saak of dit nou 'n seepbel of 'n swanger maag of 'n oogbal of 'n borrel in 'n Aero tjoklit is, skryf Lise Beswick in hierdie liriese rubriek.

    Geraas op die plaas

    Watwou koud kry! Die digter-sjef laat ons vergeet van winter en verdriet en lockdown met hierdie ode aan die natuur.

    Errieda du Toit se pampoentert met salie bruinbotter + konsertina botterskorsie

    Met sy geur en kleur maak pampoentert die winter sommer warm.

    Van die mense op ons pad

    Danie Botha skryf aangrypend oor sy jongste uitreis en die mense wat hy raakgeloop het. "Net buite Napier stap hy. Ek het hom al ’n duisend maal gesien, maar ek ken nie sy naam nie. Die een met die droomoё en die vae uitdrukking op die gelaat."

    Die Kat op die derde Verdieping en ander Gewaarwordinge

    Tydens sy jare as stedeling het twee katte het oor Danie Botha se pad gekom. Daar was Fat Cat van Seepunt en Streepkat van die platteland. Die rubriek is met die deernis en humor geskryf van iemand wat verskeie wêrelde verstaan.

    Vincent

    Sy naam was Vincent. Nie Vincent van Gogh nie, maar net Vincent. Hy was die neef van die digter-sjef Zane Beswick wat hom hier weer in woorde laat herleef.

    Flintstones en feeste

    "Elmboë en ongerief. Dis waaraan tafels my laat dink," skryf Lise Beswick. Maar eintlik jok sy. Want tafels laat haar duidelik aan baie meer dink soos wat hierdie heerlike, en ook diep, rubriek wys.

    Errieda du Toit deel ‘Mrs J se Marvellous Melktert’

    Errieda du Toit Die son begin sak oor Melktertdag 2020 en gooi lang skaduwees oor Ruiterbos,...

    Oor lysies maak om te onthou

    In hierdie heerlike rubriek vertel Danie Botha van sy lysies. Hy maak wenslysies, inkopielysies, lysies oor die nuutste lockdown-regulasies. Hy't selfs 'n lysie gemaak van die Nama woorde wat hy onthou. Maar met soveel lysies om hom kan dinge lol ...

    Gedagtes uit die stoepkombuis

    Die digter-sjef Zane Beswick se gedig Die Grendelstaat-Ontvlugters vertel van eksotiese reise, herinneringe, en die lekkerte van tuisbly.

    Latest

    Medical aid: Eish!

    Medical aids. Don't talk to her about them! So complains a reader of The Grotto, who is battling her medical aid at this very moment.

    Poem

    Mia Valodia Wessels van Zijl invariably transports readers to a more poetic reality.

    Kaiings in Kaboel

    Die digter-sjef Zane Beswick het 'n heerlike artikel geskryf oor die Kaboem-maaltyd wat hy in Kaboel, die hoofstad van Afghanistan, moes maak.

    Errieda du Toit se knievrye witbrood in ‘n gietysterpan

    Errieda du Toit‘n Brood en ‘n baie spesiale bord.Die herdenkingsbord het ek in 1998 vir my Ma...

    Taal lawwigheid: Snuf in die neus kry

    Dis glo reg om te sê "Die snuf in die neus kry" eerder as "snuf in die neus kry." Ek sou verskil daarmee. Ek los altyd 'die' uit en dink dit klink beter so vir my.

    Gerook, gedrink, gerangskik

    In hierdie liriese essay skryf Lise Beswick oor 'n boom wat so groot is dat jy hom van die maan kan sien en blare wat kraak soos pakkies chips as jy oor hulle loop.
    NEWSLETTER

    SIGN UP

    Do you want to get the latest news from The Grotto? Enter your email address and click subscribe.