More

    Linza de Jager

    188 POSTS0 COMMENTS
    http://thegrotto.co.za

    Issues en onkruid

    Grassny kan 'n kopseer wees, skryf Lise Beswick in hierdie grasgroen rubriek. Sy't al die grassny-reëls verbreek deur haar gras te laat groei. Die resultaat was 'n aangename verrassing.

    Tippie Enslin’s phyllo samosas

    • 1 Cup leftover lamb roast• 1 Tbsp pickled Jalapeños• ½ Cup grated...

    Trump-a-doodle-doo!

    A doodle that turned into a Trump-a-doodle-doo. Cartoon by Ratel.

    Nuwe drome

    "Ons almal droom maar, dit maak die lewe soet en teleurstellings draaglik," skryf Danie Botha in hierdie liriese rubriek oor drome - oor hulle krag, individualiteit en aanpasbaarheid.

    Taal lawwigheid: Die hoenders in maak

    'Die hoenders in maak' het niks met hoenders of vere of eiers of Rainbow Chicken braaipakke te doen nie. Dit beteken dat iets mens so kwaad gemaak het dat jou gemoed voel asof iemand peri-peri op dit gestrooi het. Asof dit braaihoender geraak het! As jou hoenders jou so sien, spaander hulle.

    Beesslag in Kaboel

    Die digter-sjef Zane Beswick het nog 'n kleurryke storie geskryf oor sy verblyf in Afghanistan. As jy mal is oor kosstories en reisstories, is die ene net vir jou.

    This is on our bucket list…

    Having a bucket list gives one's life purpose and shape. One of The Grotto's forum members wanted to learn to fly a helicopter. He managed to do so in spite of having a fear of heights.

    Tuinvullis brand ek vir terapie

    Lise Beswick vat omtrent vlam wanneer sy praat oor vuurmaak. Dis terapeuties, vertel sy in hierdie rubriek. Dis ook hoe sy van haar tuinvullis ontslae raak. Sy skryf: "'n Vrag van duisend stompe kos nou R720. Sal ek soveel vir parfuum betaal? Nooit. Vir hout? Jy vra nog!"

    Online shopping’s woes & wonders

    Fear of Covid-19 caused my marriage to online shopping. There was no courtship. No romancing. Just the nuptials. One did not need to be a marriage counsellor to predict that things were not going to go smoothly…

    TOP AUTHORS

    Most Read

    Hemingways Bookshop’s new chapter

    Hemingways Bookshop in Hermanus is celebrating its 25th anniversary this month. And it is doing so in the style that people have become accustomed to.

    If you’re a Braai Boet, head over here

    If you love a braai you'll probably enjoy the various braai threads on our Forum. The Faniebraai braai thread has a story to it. It's named after the late and much missed Faniebraai, who has been described by one of our Forum members as "larger than life.

    The grandeur of simple things

    Bredasdorp artist Weyers du Toit's paintings of humble objects take them to another level.

    Ek ruik ‘n rot

    Daar is 'n geheimsinnige indringer in haar hoenderhok, skryf Lise Beswick. Sy't 'n foto van die tonnel in die grond geneem. Is dit 'n vriend of vyand? Sy wens sy't 'n hoender- tolk sodat sy kan verstaan wat haar hoenders sê oor die wese.
    NEWSLETTER

    SIGN UP

    Do you want to get the latest news from The Grotto? Enter your email address and click subscribe.